Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allegro Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Allegro Gastehuis, geleë in die klein dorpie Prieska in die Noord-Kaap, bied gerieflike oornagverblyf aan gaste. Dié gastehuis is perfek vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf, om die omgewing van die Doornberge en die magtige Oranjerivier te verken.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Geriewe in elke eenheid sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster, breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die en suite-badkamers het óf 'n bad met 'n aparte stort óf net 'n stort. Braaigeriewe is beskikbaar.

Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Geniet 'n kort rit om die groot boeregemeenskap langs die Oranjerivier te verken, of die bekende landmerk, Wonderdraai, wat sowat 20 km vanaf die dorp verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Allegro Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA366857f60a96e0799e6c5a3d09c7fc999c091410ed04ff301e9b2b19b5f3928bca7bbc317e643e003b77c2dacf33b65a78cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.66993 22.75104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang