Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aljama

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aljama is in die dorpie Tzaneen geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, 2 km vanaf MediClinic en minder as 1 km vanaf OK Mini Market. Die verblyf maak gebruik van sonkrag.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat 2 mense kan akkommodeer. Kampeerbedjie beskikbaar op versoek. Elke eenheid het 'n slaaparea, 'n kombuisie, 'n studeertafel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en het TV's wat aan die muur gemonteer is. Albei kombuisies is toegerus met yskas-vrieskaste, tweeplaatstowe, tee- en koffiemaakgeriewe en mikrogolwe. Albei eenhede het toegang tot onbeperkte Wi-Fi-verbindings.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 'n elektriese heining.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Helena V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en warm atmosfeer. Skoon en netjies. Gasvryheid uitstekend. Plekke baie gerieflik.
Feb 2025
Anton M
Saam met lewensmaat
5.0
My stay was exceptional. It was an incredible stay and the room, along with the bathroom, was epic. I really enjoyed it and look forwar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ryno Mayfair Gearbox M
Besigheidsreis
5.0
Great. Only stayed 1 night - but very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Elize V
5.0
Gemaklik en skoon. Heerlike verblyf, netjies en skoon. Baie veilig! Kan die verblyf aanbeveel.
Aug 2024
Junene N
5.0
Dankie. Ja, dankie. Dit was lekker.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Aljama het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2017034664ceb1d5f8b376dec89b95b90cd948a829cc194f27848e7488f17446f0d8f5c7bf4e7a0652abc857ecb818a67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 38 Annecke Street Premier Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.8244538 30.145108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang