Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alive @ 4

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marietjie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjiese, skoon verblyf naby die see en met lekker groot swembad. Heerlike, skoon verblyf baie naby aan die see. Alles wat 'n mens nodig het. Renee laat 'n mens so tuis voel. Alles net soos op die foto's. Genoeg skoon handdoeke en lekker gemaalde filterkoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Sakereis. Goeie ligging naby aan die see. Lekker ruim vertrekke. Voel sommer tuis met 'n aangename gasheer. Die gemaalde koffie is beslis 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en ruim - beveel dit enige tyd aan! 'n Baie netjiese en ruim blyplek! Ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

We enjoyed it. We enjoyed it as a family. I would recommend it for a one-night stay. Just because it does not have a lot of privacy and feels a bit too in each other's spaces for my liking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Alive @ 4
Dear Chané We are thrilled that you enjoyed your stay as much as we enjoyed hosting you. We appreciate your comment regarding privacy based on your personal preferences. We wish to clarify that the privacy of our guests will never be compromised inside their units, and it is completely controlled by them to the extent by which they keep their doors, patio doors, windows, and blinds open or closed. Regarding the outside and pool areas, exclusive privacy for groups of guests cannot, however, be guaranteed, as these are communal areas for the enjoyment of all guests. We do, however, realise that guests have privacy preferences, and we respect them. Most of our guests enjoy the mini resort atmosphere that we are trying to create, but if a group of guests prefers a more private setting, we will do our best to fulfil their specific needs at their request. Thank you once again for staying with us and for being such nice guests!

Salome L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beste wat ek nog van die huis gebly het! Ongelooflik lekker! Oom René en Tannie Ina is die ongelooflikste gaste. Fasiliteite en omgewing uit die boonste rakke. Kinders het die swembad geniet en dit is klipvergooi van die see. Ons het gekom as gaste en gegaan as vriende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome. Baie netjies en gerieflik. Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cingiswa X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect. Perfect place it is, very neat house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies en gasheer het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom. Veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Perfect location- lovely apartment and great hosts. We were warmly welcomed by the hosts. They checked in regularly to make sure everything was fine and if we needed anything. The location is fantastic- close to Diaz Beach and Hartenbos- an easy 30-minute beach walk in either direction. The apartment is clean and has everything you need. I would highly recommend them. I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en gemaklik. Baie lekker gebly. Hulle het regtig aan alles gedink om die verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 4, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302d95e48b0ca9f2f970e5605ba389728449ca070ab3758d92f5a77c489daf7a662f546909e3bad86827b84f9fb4eab555f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 4 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.139769 22.111343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang