Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimento Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alimento Guest House is in die stil dorpie Upington geleë. Dit is die oase van hierdie andersins warm en droë area.

Dié gastehuis bied bekostigbare selfsorgverblyf met 3 gesinskamers en 3 standaardkamers. Die kamers is almal goed toegerus met moderne geriewe en luukse beddegoed.

Die gastehuis is in 'n klein bomarkarea naby Upington se middedorp met sy menigte winkels en restaurante geleë. Die dorp is naby baie van die natuurwonders wat die noordelike dele van Suid-Afrika bied. Van hier af kan gaste die Augrabies-waterval, Kgalagadi-oorgrenspark en Namibië besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bea W
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en stylvol. Alimento is 'n pragtige, elegante gastehuis. Ons het baie lekker gebly!
Des 2024
Wilma V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik en veilig. Ek het baie lekker gebly, dankie. My voertuig was veilig en ek het te alle tye veilig gevoel. Kon die kamerdeur oopmaak s...
Sien meer
Mei 2024
Lianda P
Saam met lewensmaat
4.6
Goeie deurgang slaapplek. Goeie diens en hulp ontvang van Loami. Die ekstra myl vir ons geloop!
Des 2024
Leminda V
Gesin met tieners
4.6
Heerlik. Baie lekker geslaap!
Aug 2024
Carol L
Gesin met klein kinders
4.2
Aangenaam. Ons het lekker gebly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Loami Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alimento Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsCOHNyoCALNtKuUbEE23ZsTHxZYxjI8ihAwwAmntPQNOJbEGpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 90 Schröder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.45254808522 21.255166679621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang