Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alien Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 7 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Alien Inn is in Sutherland geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is perfek vir 'n winterwegbreek om die sneeu te sien en ook om die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop te besoek, met helder lug en manjifieke sterre in die nag.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 driekwartbed. Daar is 1 badkamer in die huis en beskik oor 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elektriese komberse en ekstra beddegoed word gedurende die wintermaande voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Koffie, tee, beskuit, en suiker word voorsien.

Die sitkamer het 'n kaggel vir die koue, winteraand, asook oorgenoeg gemaklike sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank. Sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het buitebraaigeriewe vir gaste om saam maaltye voor te berei. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is binne maklike bereik van die Toerismekantoor, winkels en restaurante en 15 minute se ry vanaf SALT (South African Large Telescope).

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Theronstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alien Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU81lYnlAlb2z1w4Fe7MDWpAILTw65XrVsV3tUTXGjzu5jZOpjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 5 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.397301654475 20.658584682495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang