Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 5

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Albatross No. 5 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander woonstelle geleë.

Dié 5-slaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Drie van die kamers het dubbelbeddens, 1 kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed in 'n oop area. 'n Wasmasjien is by die agteringang beskikbaar.

Besprekings vir 8 volwassenes en 2 kinders is welkom. Ongelukkig groter besprekings vir 9 tot 10 volwassenes sal egter nie by die uitleg van hierdie eenheid pas nie.

Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, oond, 2 yskas-vrieskaste en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n see-uitsig, bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Die eenheid het buitebraaigeriewe aan die deel van die buitestoeparea waar die piekniekstyltafel is en dit het 'n dak bo-oor.

Die woonstel is ideaal geleë, seefront front wes, binne 'n kort afstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 451

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross No. 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc05eaf7019a85e18ed998b79193d50d97ddf003dd3579046e85799371283b8bc3be3f12197a243bc775ee8b146f63b3816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 20 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang