Agulhas Heights Self-catering Cottages
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Agulhas Heights Self-catering Cottages is aan die mees suidelike punt van Afrika in die klein dorpie Agulhas geleë, wat ook die amptelike skeidslyn tussen die Atlantiese en Indiese Oseaan aandui.
Agulhas Heights bied 3 selfsorgkothuise met skouspelagtige 180 grade-uitsigte oor die see en kuslyn. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n aparte badkamer. Die hoofslaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamers het 2 enkelbeddens plus 2 enkelstapelbeddens in die sitkamer. Hulle het slaapplek vir tot 4 mense. Minder as 4 gaste versoek asseblief kwotasie. Die kothuise is volledig toegerus en is stapafstand van die winkels en restaurante af. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Hierdie pragtige en ruwe punt van Afrika is 'n nasionale park wat 'n diverse verskeidenheid spesies ondersteun. Dit dien ook as broeiplek vir die bedreigde Afrika-swart-oestervanger. Die warm water van die Indiese Oseaan en is ideaal vir swem en branderplankry en die area is ook bekend vir die meeste skeepswrakke rondom Suid-Afrika.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Agulhas Heights Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang