African Rose Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Rose Guest House is in 'n rustige woonbuurt van Kempton Park en binne 'n omheinde sekuriteitsdorpie geleë. Met sy nabyheid aan die lughawe is dit die perfekte plek om Suid-Afrika van te verken.
Die gastehuis bied 3 selfsorg-eenhede. Elke kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n kombuisie en 'n privaat badkamer. Daar is 2 eenhede wat 2 gaste akkommodeer en gesinseenheid wat 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer
Die eiendom het 'n lieflike onthaalarea met 'n groot swembad. Etes kan op versoek op die dek bedien word. Pendeldiens na en van die lughawe kan op versoek gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af word vir elke eenheid voorsien.
African Rose is binne maklike toegang tot al die hoofweë geleë. Kempton Park is die tuiste van die bekende Emperors Palace waar gaste 'n aand vol vermaak kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
- Gaste dink African Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng