Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2025 tot 17 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat tussen ander eenhede geleë is op die African Olive Country Estate, 'n werkende plaas en die poort na die Dome Land Wêrelderfenisgebied. Dit is gerieflik geleë net 1 km vanaf Parys op 'n teerpad, naby genoeg om in en uit die dorp te kom inloer en ver genoeg om in die platteland te wees.

Dié luukse kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en bidettoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4 en strek verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke, 'n TV met OpenView-kanale en 'n lieflike kaggel gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die kothuis maak oop na 'n patio met uitsigte op die koepelgrond en 'n Weber-braai. Braaigeriewe is ook by die Lapa-area beskikbaar en gaste kan die gemeenskaplike swembad benut. Verder kan gaste verwag dat kolbokke sal rondloop terwyl hulle op jou patio ontspan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gasvrye gasheer. Baie lekker gebly. Rustige omgewing.
Des 2024
Marinus V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker atmosfeer en baie netjies. Baie lekker gebly. Vriendelike verwelkoming.
Des 2024
Charmaine S
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike stilte. Die omgewing en wooneenheid is ongelooflik mooi. Die boerbokke geniet die plaasomgewing baie, wat stil en rustig is. Dankie vir jou...
Sien meer
Aug 2024
Marie V
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie vriendelike diens ontvang van Deon. Plek se atmosfeer en rustige oornagverblyf.
Feb 2024
Richard P
Saam met lewensmaat
4.8
We had a great stay, would recommend to anyone wanting a quiet weekend. Lovely and peaceful, very quiet surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjmZjyw2HpcYoCOHHGbuPopt9tmKv9H02PRmDecv7NCZDAZgh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 5 Riastuine AH Rietpoort 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895114532229 27.440717347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang