African Dawn
Beskrywing
Hierdie kamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep met stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B B&B Gebruik van die pooltafel en veerpyltjiebord. Gebruik van die braai-areas.
Huisreëls
Geen harde geraas wat ander gaste kan steur word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Respekteer asb. die ander gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die middelste verdieping langs die swembad- en kuierarea. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook gemaklike stoele, 'n platskerm-TV, dakwaaier en 'n yskassie in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
B&B Gebruik van die swembad, pooltafel, veerpyltjiebord en bordspeletjies.
Huisreëls
Geen harde geraas wat ander gaste kan steur word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Respekteer asb. die ander gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sentinel-keeromstraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang