Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Magoebaskloof

Tentekamp
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps Magoebaskloof bied 'n unieke boetiek-glamp-ervaring geleë in die hartjie van die Cheeriovallei-woud in Magoebaskloof, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Dié kamp bied gaste 'n keuse van 10 glamping-tente wat tot 5 mense kan akkommodeer. Sommige tente bied asemrowende uitsigte oor die plaasdam, terwyl ander perfek geposisioneer is om die betowerende Magoebaskloof-landskap uit te kyk. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n houtbrandbad.

Die eiendom is bekend vir sy trou-venue op die perseel, Cheerio Gardens, asook die restaurant op die perseel, Cheerio Café. Gaste kan hul eie kano saambring of 'n verfrissende swem in een van die plaasdamme geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Alice P
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies, rustig, skoon en romanties. Baie lekker gebly! Dit was ons 2de keer by AfriCamps en sal beslis weer gaan! Mooiste omgewing!
Feb 2025
Hesti G
Gesin met klein kinders
5.0
Idillies Dit was absoluut idillies mooi. Baie dankie. Die personeel en alles was fantasties. Die beste pizzas ook.
Des 2024
Zani P
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassend luuks in die ongelooflike natuur! Ongelooflik! Taai rooi en blou verf in die kombuis en badkamerkrane is baie sleg.
Jan 2024
E B
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Was baie lekker gewees. Jordan by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam, en hulle pizza's is heerlik. Ons het ook heerlik in die (hot tu...
Sien meer
Jan 2025
Antonio B
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie plek om te ontspan en die natuur te geniet. Eenheid was baie netjies. Personeel was baie vriendelik en het goeie diens gegee.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 267

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Gaste dink AfriCamps Magoebaskloof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1dbdb8787d13d7c83013fd985db19bece181a8e5b4b92d387d4d743df73e5b1412a7c3348f688349fecd3bfd248ff2a87bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 L4.2 Magoebaskloof Cheerio Gardens 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.892525 29.953763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang