Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Safari Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Elizabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike rustige natuurervaring! Ons het heerlik gebly. Die rustige natuur, bokke en renosters wat voor ons blyplek verbyloop, vriendelike ontvangs en heerlike ete het bygedra tot 'n onvergeetlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik! Dit was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker ontspanne na lang dag se ry. Baie lekker, net jammer die tieners se bed was nie 'n stretser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Diereparadys. Dis 'n lekker plek as jy naby Mariental wil bly en die diere wat kom eet by die dam, insluitend renosters, was lekker om dop te hou. Die krag was af weens 'n storm en het daarna nog 'n paar keer afgegaan in die aand, wat die kamers baie warm gemaak het. Die ontbyt (ingesluit) was lekker (diens net stadig) en die personeel baie vriendelik. Die WiFi was net by die restaurant/kroeg beskikbaar, wat nie die tieners en jong volwassenes se aand gemaak het nie. Die plek is ook nogal duur.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adi S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome sleep-over location! We wanted a stop-over on our journey back to Johannesburg. We could not have picked better! Awesome location, the most amazing wildlife, just totally stunning food and a most amazing stay. Highly recommended for a sleepover to break the long road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Perfekte oornagstop met verrassings. Ons was baie vriendelik ontvang, die chalet was gemaklik, en die renosters en wild wat afkom om te drink laatmiddag was baie spesiaal. Hulle maak ook snags 'n reuse kampvuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Lekker. Baie lekker gebly - die diere by die watergat was 'n fantastiese ervaring. Ongelukkig was die slaapbank nie gemaklik vir die kinders nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helanie H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Uitstekende oornag plek. Baie gerieflik geleë. Skoon en netjies. Lekker swembad. Kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

N Wild besigtiging op n ander vlak wat jou deel van die natuur laat voel. Ons was die enigste gaste vir 2 aande en ten spyte daarvan het ons puik diens ontvang. Die enigste nadeel was dat daar geen yskas in die eenhede is nie. Die renosters wat gevoer word met skemer, maak dat jy die wild kan ervaar en hoor terwyl hulle eet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie D
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

No ventilation in the bathroom. Unpleasant! Not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 in die rigting van Sossusvlei, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZDNhNjVmLWRkZDktNDZiMy04OWMxLTc2YjllYjQ1N2U2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 C19 onwards towards Sossusvlei Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.630471 17.77031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang