Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Eco Resorts

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Afri Eco Resorts, geleë in die hartjie van die Tuinroete, tussen Wildernis en Sedgefield, lok vakansiesoekers met 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies om aan alle behoeftes te voldoen. Gaste kan kies uit basiese staanplekke, eksklusiewe staanplekke, of eksklusiewe selfsorgtente.

Elke eksklusiewe staanplek spog met 'n privaat ablusiegeriewe en 'n kombuisie met lopende water, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Hierdie staanplekke spog ook met 'n ruim dek met 'n houtvuur-bubbelbad, sonstoele, draagbare braai en 'n vuurput. Met die opsie van óf berg- óf see-uitsigte, kan gaste 'n rustige omgewing geniet wat in hul elke behoefte voorsien.

Die eksklusiewe tente het beddens, beddegoed, handdoeke en 'n kombuisie met lopende water, 'n mikrogolfoond en 'n stoof, asook pragtige see-uitsigte en 'n privaat borrelbad.

Op die perseel kan gaste 'n verfrissende duik neem in die gemeenskaplike swembad, kompleet met 4 opwindende waterglybane vir oud en jonk. Die kinderspeelpark en grootskerm vir fliekaande dra by tot die pret, terwyl sebras tussen die kampplekke wei vir 'n onvergeetlike Afrika-ervaring. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Wildernis op hande.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacques K
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsigte en lekker swembad area. Dit was regtig baie lekker en die kinders het dit ook baie geniet. Die swembad area is 'n wenner.
Feb 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld met eie kampgeriewe. Belewenis in die wildenis. Lekker bederf. Skoonmakers het die warmbad uitmekaar gehaal en silwer skoongemaak. Net...
Sien meer
Jan 2025
Wayne O
Gesin met tieners
5.0
Fantasies. Great plek met die mooiste views, sal beslis weer gaan bly daar.
Des 2024
Sarita P
5.0
Awesome. Ons verblyf was awesome. Die "warm tub", boma, dekstoele en uitsig - ag sommer alles - was regtig perfek vir 'n lekker naweek wegbreek.
Nov 2024
Marinda T
5.0
Onvergeetlike ervaring. Ons het baie lekker gebly. Die kinders het die swembad en glybane baie geniet. Alles was baie lekker.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afri Eco Resorts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cfaeeb2659e601c6b0e0a699e6a5ecdf2396c15741835f6c8c9f78aef73efa13a2d744acb8c57d15a5a9ea2ed1956e0ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Off the N2 Between Wilderness and Sedgefield 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.002524153918 22.696202340467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang