Addo River Den
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wellington-straat 58, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Addo River Den bied gerieflike verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) en is die ideale oornagplek naby die Sondagsrivier.
Die verblyf bied moderne kamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kamer het 'n ketel en koffiestasie. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke kamer het lugversorging en 'n aparte ingang vir ekstra privaatheid.
Of gaste vir besigheid of ontspanning reis, Addo River Den bied gerieflike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sune Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Wellington-straat 58, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Addo River Den het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wellington-straat 58, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang