Abenab Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3021, Plaas Abenab 707, Grootfontein, Namibië, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abenab Lodge is op 'n skilderagtige plaas in Namibië geleë en bied gaste gerieflike B&B-verblyf in die bosveld. Die lodge is 'n perfekte oornagplek vir gaste wat na Ethosha Nasionale Park, Hoba Meteorite of die Okavango Delta reis.
Gaste het 'n keuse tussen verskeie kamers, insluitend dubbelkamers, tweepersoonskamers en koninginkamers, wat elk 2 gaste akkommodeer. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n sonverhitte stort, 'n wasbak en 'n toilet. Verder het elke kamer 'n gemaklike rusbank, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Die lodge spog met 'n restaurant en 'n kroeg wat naby die swembad geleë is, terwyl die hidro-spa-welstandsentrum unieke behandelings bied deur die gebruik van water en tradisionele Afrika-masseringstegnieke.
Die eiendom het ook konferensiegeriewe wat voorsiening maak vir spanbou-geleenthede of privaat funksies. Geskiedenisliefhebbers sal die opelugmuseum op die plaas geniet wat oorblyfsels van geboue wat uit die Eerste Wêreldoorlog dateer ten toon stel. Buitelug-entoesiaste kan ritsrit, voetslaan of voëlkyk geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- D3021, Plaas Abenab 707, Grootfontein, Namibië, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Abenab Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3021, Plaas Abenab 707, Grootfontein, Namibië, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang