Abella Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jan Cilliersstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geniet kalmte, luukse en privaatheid by die pragtige Abella Bed & Breakfast, geleë in Vryburg, die landbouhartland van die Noordwes provinsie. Ons streef daarna om 'n huislike atmosfeer te handhaaf, met aangename en verwelkomende kamers vir ons besoekers wat 'n rustige oornagplek sal verseker terwyl hulle op hul reis is.
Abella Bed & Breakfast bied gaste 6 lieflike kamers. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens en het privaat badkamers. Die kamers het lugversorging vir gerief en is ook toegerus met TV's met DStv, WiFi-toegang, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste.
Die gastehuis is stapafstand van winkels en ander geriewe af. Verskeie besienswaardighede kan ook in die omgewing gesien word en sluit die Leon Taljaard Natuurreservaat, die Tierkloof Sendingstasie en die Vryburg Museum in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Claudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Jan Cilliersstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Abella Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jan Cilliersstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang