Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbastanza

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Abbastanza is 'n knus selfsorghuis in Loeriesfontein vir diegene wat graag hul batterye wil laai. Die verblyf bied slaapplek vir tot 4 gaste. Ideaal vir 'n gesin of klein groepie vriende. Abbastanza het 'n omskakelaar en battery in geval van beurtkrag.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Die eiendom het ook 'n tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, breekware en eetgerei. Die verblyf het sekuriteitstralies op al die vensters.

Gaste kry gratis WiFi. Daar is 'n windpompmuseum naby vir 'n stap in die geskiedenis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Constant S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Wonderlike blyplek wat mens so tuis as in jou eie huis laat voel! Een van die beste toegeruste gastehuise waarin ons nog gebly het. Gasvrou het een...
Sien meer
Des 2024
Floris K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gemaklik. Die huisie gee 'n egte ou dorphuis gevoel, met alles wat jy nodig het. Ons het op ons gemak gevoel en kon lekker uitrust. Romien w...
Sien meer
Apr 2024
Flip V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Huis is baie goed toegerus met alle benodighede. Diens is baie vriendelik.
Jul 2024
Mercia C
4.0
Heerlik rustige omgewing. Lekker gebly in goed toegeruste huis.
Sep 2024
Sakkie V
Saam met lewensmaat
4.0
Heerlik. Mooi skoon en goed toegerus.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Romien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Abbastanza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loeriesfontein Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aebda6844302179b305dda3ab913d2f56dc69d56469405bce625c593b8ac5310401bc5a1ebaa039de1933b97ffa4503200f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 5 Hodgson Way Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.954985137638 19.44428097529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang