Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abba Game Lodge And Camping Site

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Abba Game Lodge is in die Waterberge, net 17 km noord van Modimolle, Nylstroom, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in pragtig toegeruste grasdak-chalets, asook karavaan- en kampeerplekke. Daar is 'n 11 km grondpad na die lodge en kampplek.

Abba Game Lodge is 'n gevestigde lodge in 'n rustige omgewing. Al die selfsorg-eenhede is toegerus vir selfsorg met yskaste, mikrogolwe, oonde, stowe, breekware en eetgerei. Linne word voorsien en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die karavaanstaanplekke het toegang tot 'n grasdak-lapa, braai-area, elektrisiteit en gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok.

Lodge-geriewe sluit 'n dam, 'n konferensiesentrum, 'n oordwinkel, 'n kroeg, 'n nie-verhitte swembad, 'n staproete en wildritte in om jou visvangvaardighede te beproef. 24 uur-sekuriteit word by die ingangshek voorsien, sodat gaste veilig kan voel wanneer hulle rondkuier. Aangesien die lodge 11 km vanaf die hoofteerpad geleë is, is daar geen verbygaande verkeer wat die vrede en rustige atmosfeer versteur nie.

Gaste kan 'n verskeidenheid ontspanningsaktiwiteite by die lodge geniet, soos watersport, visvang, vlugbal, pooltafels, putt-putt en buitelugskaak. Daar is geen kragopwekker nie so bring asseblief ligte om jou te help in tyd van beurtkrag

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Abba Game Lodge And Camping Site het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDFlODAzLTkxYmMtNDI1YS1iYzU0LWFmZDY5MjMwNTY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 6) 184 5 1 4 Vaalkop 405 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -24.679918846888 28.274090588093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang