Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Abalone Guest House is die perfekte plek om weg te breek van die gewoel van die stadslewe en om die luukshede van vrede en kalmte te ervaar. Dit is geleë in Jacobsbaai aan die Weskus van Suid-Afrika, halfpad tussen Saldanha en Vredenburg. Dit is 'n pragtige kusdorpie, wat soms na verwys word as die Namakwaland van die Weskus. Dit het 'n kuslyn van 2 km met rotsagtige en sanderige baaie wat teen 'n diepblou oseaan grens.

Abalone Guest House bied kamers op 'n selfsorgbasis. Ontbyt is opsioneel en beskikbaar teen 'n ekstra koste. Laat weet ons asseblief vooraf as jy ontbyt wil bespreek.

Al die kamers het wonderlike uitsigte oor die see.

Doendinge in die omgewing sluit swem, fietsry en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adel S
Saam met vriende
5.0
Die wegbreek na Jacobsbaai is net wat 'n mens se siel nodig het. Rus en vrede. Abalone gasteverblyf is absoluut ongelooflik. Die kamers is skoon, styl...
Sien meer
Mrt 2025
Lynda C
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed every minute of our stay. Thoroughly enjoyed our stay. Location is magnificent. We watched the most beautiful sunsets each nigh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Connie H
Saam met vriende
5.0
‘n Plek wat ons beslis sal aanbeveel en weer sal sien. Dit was seker ‘n wonderlike ervaring want alles was 100% en ons het niks nodig gehad nie. Die g...
Sien meer
Des 2024
Salome S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely west coast stay. Quaint, quiet small town. Lovely view. Loved the style and ambience. The house is comfortably arranged. Great f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Tania V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie is droom mooi. Fantastiese ligging en uitsig oor die see. Die huisie is pragtig en goed toegerus. Ons sal vir seker weer gaan kuier.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e7009417756f69803245588b16ad6b350de937ac8093936944a25403dfc15db28c9eee88d50495b785430745a8a1ca8aef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 1 Sewende Keerom Street Jacobsbaai 3264 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.971403238356 17.887405157089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang