Aan't Kanaal B&B
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel het 'n aparte slaapkamer, en suite-badkamer en 'n leefarea met 'n aparte slaaparea en 'n klein kombuisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n divan. Daar is nog 'n divan in die leefarea wat oopplan is met 'n klein kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, broodrooster en ketel. Onderdakparkeerplek en 'n braai-area is voor die woonstel in die omheinde erf. Die eenheid is privaat en geleë aan die onderkant van 'n uitgestrekte tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 het 'n dubbelbed met en suite-stort, wasbak en toilet. Goed belig met 'n uitsig oor die tuin en parkeerplek. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n yskassie, mikrogolfoond en ingeboude kaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n lessenaar en 'n rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Goed verlig met 'n uitsig oor die tuin, die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n yskassie en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Liebenbergstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang