Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aangrensende Binneland

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n werkende plaas langs die Rietrivier geleë is. Die plaas is in die Noord-Kaap geleë, sowat 3,6 km vanaf Modderrivier en sowat 40 km vanaf Kimberley.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. In die leefarea is 3 enkelbeddens.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, breekware en eetgerei asook 'n ontbythoekie. Die sitkamer het lugversorging, 2 rusbanke en 3 enkelbeddens.

Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en bied uitsigte oor die Rietrivier. Daar is ook 2 dubbelkajakke op versoek. Die verblyf het ook 'n omskakelaar wat die ligte aanhou tydens beurtkrag.

Besienswaardighede in die area sluit Magersfontein Memorial Gholflandgoed, Mokala Nasionale Park en Kimberley Diamond Brewing Company in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aangrensende Binneland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAham5SlVLuLwT43Jc6CH0fLlkwUx3rGbyPLWK3in6f4YVl0uc57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Seduan Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.040732297471 24.611252612194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang