Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandblom Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aandblom Guesthouse is in Beaufort-Wes geleë, 'n dorp in die Wes-Kaap wat bekend staan as die hoofstad van die Karoo. Die area spog regdeur die jaar met pragtige weer, perfek geskik vir diegene wat op soek is na verblyf weg van die besige stadslewe.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, wat Die Wingerd en Die Boord insluit.

Die Wingerd-kamer het 'n oopplan-slaaparea en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort.

Die Boord beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en 'n stort.

Hierdie 2 eenhede is elk toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié gastehuis het ook 'n kaggel en 'n swembad. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n TV met volledige DStv-kanale, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Beaufort-Wes is 'n geskiedkundige ekotoerisme-stop in die Wes-Kaap. Bekend as die Hoofstad van die Karoo, is dit die oudste en grootste dorp in die Groot Karoo-streek, wat 'n versameling Steentydperk-terreine, rotskuns, dinosourusfossiele en 'n verskeidenheid argitektoniese invloede bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maritza M
Gesin met tieners
5.0
Vinnig oornag, baie gerieflik, netjies en skoon. Baie goed ingerig en goed geleë. Karoo stilte en baie mooi sonsondergang beleef.
Des 2024
Debra Anne R
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay. Neat, clean and well equipped unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christine B
Gesin met tieners
5.0
Fantasmagories. Verblyf was fantasties.
Des 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie oornaggeriewe. Beveel dit graag aan. Ons het heerlik gebly en die silwerskoon swembad geniet.
Des 2024
Renay V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en gerieflike oornag gastehuis. Baie dankie vir 'n lekker oornag eenheid vir my en my ouers, veral na 'n lang rit vanaf Johannesburg. Die bes...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Selme-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandblom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYmExNjM0LTQwYmQtNDEzNy05YTliLTYwNmVhMmViOWY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 28 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.358548574379 22.596256434918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang