Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom geniet die gerief, vrede en rustigheid van Aan die Oewer se keurige 3-ster fasiliteite en topklas diens.

Geleë op die oewer van die Sondagsrivier in 'n stil deel van hierdie historiese dorp. Die 3 gesinseenhede en 5 eenhede het almal privaat ingange, en suite-badkamers, 'n TV met Netflix en Youtube, lugversorging, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Vinnige vesel internet word voorsien. Stroom jou gunstelingprogramme op Netflix en Showmax.

Die swembad- en lapa-areas is ideaal vir 'n koue, verfrissende drankie op 'n warm somersdag en kan ook as 'n unieke konferensiefasiliteit vir kleiner groepe van tot twintig mense gebruik word. Besoekers by Aan-die-Oewer kan asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wildtuin geniet of die vertroostende skaduwee van die ou eikeboom geniet wat oor 'n groot speelarea vir die kinders uitkyk.

Graaff-Reinet en omgewing bied verskeie ontspannings- en sportaktiwiteite, asook 'n aantal restaurante. Of snags is dit dalk genoeg om net die rus en vrede te ervaar om na die eindelose, sterbelaaide Karoo-hemel te staar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 451 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Ruan M
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos huis. Vriendelike diens en baie skoon. Alles wat jy nodig het.
Feb 2025
Mandy R
Saam met vriende
5.0
Very nice. Comfortable, clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Sandra B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025
David N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker met Boesman gespeel. Die staf is next level. Baie dankie. Altyd gehelp.
Jan 2025
Riaan R
Gesin met tieners
5.0
Sal aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid en diens.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hubri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 451

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aan Die Oewer Graaf-Reinet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 451 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang