Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Traveller's Palm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Traveller's Palm is 'n gastehuis in die pragtige dorpie Phalaborwa wat aan die Krugerwildtuin grens en ook die naaste dorp aan die sentrale hek van hierdie welbekende wildbesienswaardigheid is. Die gastehuis is ideaal vir 'n oornagverblyf voordat jy jou avontuur in die Park aanpak of kan as basis gebruik word om daaglikse uitstappies te onderneem.

Die verblyf bestaan uit Family Loft, 'n Standaard Tweepersoonskamer of Dubbelkamer, 'n Standaard Dubbelkamer met Swembaduitsig, 2 Budget Kamers en 'n Gesinsateljee. Alle kamers is toegerus met en suite-badkamers met 'n stort, skoon linne, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, yskassie, tee- en koffiestasie en lugversorging. Alle kamers word daagliks skoongemaak.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, volledig toegeruste lapa met braai-area, musiekstelsel, veerpyltjiebord, bordspeletjies en 'n tafeltennistafel in.

Die gastehuis is ook 'n ideale ligging vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede en naaste dorpe soos Hoedspruit, Kambaku Olifants River Safaris, Blyderivier Canyon, die Panoramaroete, Kapama Endangered Species Project, Moholoholo-rehabilitasiesentrum en plaaslike voëlkykgebiede kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Penny C
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay! Spotless room, very comfortable bed, super breakfast and friendly, communicative hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ria P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, so ook die personeel. Sal beslis weer daar bly.
Des 2024
Liezl B
Besigheidsreis
5.0
Ontspannend, rustig en baie veilig. Ek kan A Traveler's Palm, met hartlikheid vir enigiemand aanbeveel, die eienaars is baie vriendelik en gasvry, die...
Sien meer
Des 2024
Chris H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Wonderful. Owners very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marthie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Die verblyf was baie aangenaam.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink A Traveller's Palm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbachstraat 124, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc683e858cf0a2fca9a627c5e2437af9fac06a730d48140e66b2ddf04a313f9eda67e7074b7d4c315ceaacf19585150c7f617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 124 Tulbach Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.932717257997 31.133802699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang