A Stone's Throw from the Ocean
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandy-laan 6, Kleinemonde-Oos, Seafield, 6172, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
A Stone's Throw from the Ocean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oorspronklike visserskothuis in Kleinemonde-Oos, Oos-Kaap. Dit is 'n ideale keuse vir 'n gesinswegbreek, en bied 'n rustige toevlugsoord van die gewoel van die stadslewe.
Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelstapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die hoofbadkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Boonop is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kookplaat, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel is beskikbaar vir gesinsmaaltye, en die kombuis vloei na 'n gemaklike sitarea.
Buite kan gaste ontspan op die dek wat oor die see uitkyk. 'n Ingeboude braai word voorsien, saam met 'n gerieflike wasbak agter die braai-area om vis skoon te maak. Dit is 'n ideale plek om die rustige omgewing wat Kleinemonde bied te geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir gaste se gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sandy-laan 6, Kleinemonde-Oos, Seafield, 6172, Oos-Kaap
- Gaste dink A Stone's Throw from the Ocean het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seafield Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandy-laan 6, Kleinemonde-Oos, Seafield, 6172, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang