Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Stones Throw Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper De Waal-weg 38, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Stones Throw Cottage bied veilige selfsorg in die kusdorpie Vishoek. Dit is naby die Vishoek se strandfront geleë en bied berguitsigte vanaf die binnehof, maak dit die ideale wegbreekplek.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en die aparte badkamer het 'n wasbak, toilet en stort. Die slaapkamers lei na die leefarea met 'n sitarea en kombuis.

Die kombuis het 'n ontbyt-eiland met voldoende sitplek en is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea met oorgenoeg sitplek voor 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n binnehof met 'n buitebraai-area.

Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en daar is veilige parkeerplek. Gaste is ook naby plaaslike winkels en staproetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Upper De Waal-weg 38, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Stones Throw Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper De Waal-weg 38, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7579cd0aee3d8867bef91695f06af105c78236676ae94f97d61ced1e7a69df359721ed1c7ef63d2b68e2bca0f58a1187cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 38 Upper De Waal Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1365727 18.4250315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang