Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Farmhouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 John Annandale Singel, , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Farmhouse is 'n selfsorgkothuis in die skilderagtige Onrus, aan die buitewyke van Hermanus. Hierdie kothuis is verbonde aan die eienaar se huis en bied tog 'n baie gerieflike en stil wegbreek met uitsigte oor die berg en seehorison.

Die kothuis bied styl en gerief met 'n ruim leefarea, 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuisie. Die eerste slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers is toegerus met kwaliteit linne en handdoeke. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, satelliet-TV en 'n binnebraai. Die kothuis beskik ook oor veilige parkeerplek en WiFi-verbinding. Van die leefarea af lei 'n balkon waar gaste die pragtige somersonsondergange kan geniet.

Geleë buite die dorp se gewoel, maar steeds naby al die hoofbesienswaardighede. Onrus-strand is net 3 minute se ry weg en so ook die bekende walvisse wat Walkerbay besoek gedurende die maande Julie tot November.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 John Annandale Singel, , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 John Annandale Singel, , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NGQwZTk3LWQ5YzUtNGU1Yy05MTA1LTUwZDQ1Y2FjZGJkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 7 John Annandale Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41219 19.18376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang