Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Rodger

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1 (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort en 'n instapstort. Die slaapkamer lei na die balkon met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit

Huisreëls

Dit is verbode om binne die eenheid te rook of vape.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die woonstel word op die vierde dag van die verblyf skoongemaak indien dit 'n lang verblyf is.
Ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Die erf is omhein en 'n veilige plek vir troeteldiere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2 (plek vir 4 - 2 slaapkamers)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel, 'n koffietafel en TV. Daar is 'n ingeboude braai. Hierdie eenheid kan saam met eenheid 1 bespreek word.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a bar fridge and a kettle.

Huisreëls

Dit is verbode om binne die eenheid te rook of vape.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die woonstel word op die vierde dag van die verblyf skoongemaak indien dit 'n lang verblyf is.
Ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Die erf is omhein en 'n veilige plek vir troeteldiere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5bcd6843916830fe0b0e2b07c9c55f8292d773f6cf65fa0d3b44dc8288f7228f22760d341cba48b559ce90a0c81be3ecbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 80 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185760036698 22.146578873016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang