Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Benade

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

80 on Benade is in die voorstad Fichardtpark in Bloemfontein geleë. Die gastehuis het maklike toegang tot die N1-hoofweg en is net 1,2 km vanaf Life Rosepark-hospitaal en 3 km vanaf Pasteur-hospitaal.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat Bo-Kaap, Sothohuis, Karoohuis en Proteahuis insluit. Alle eenhede is selfsorg en elke eenheid het 'n oopplan-leefarea. Drie van die eenhede het elk 2 slaapkamers.

Daar is 'n volledige alarmstelsel en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Die gastehuis ondersteun herwinning en het 3 dromme wat by die parkeerarea geleë is vir gaste se gerief. DStv en gratis WiFi beskikbaar. Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Wasgoeddiens ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 80 on Benade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc065fb81bf0bd7efb4399273add15def528914f59f50c4aff930877c1a2b176e1ad9bb1d8e9dd76779b7a27822bc36d6dced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 80 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14183 26.17496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang