Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8@Adderley

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Vir seker waarde vir geld! Baie lekker gebly. Die ekstra beskikbaarheid van braaigeriewe en onthaal vertrek was uitstekend. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Absolutely brilliant. Brilliant friendly stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miems D
1 nag
5.0
Feb 2025

Puik oornag verblyf. Baie goed toegeruste kamer met tot 'n Airfryer in. Bed slaap heerlik, alles was skoon en netjies. Rustige atmosfeer. 2 blokke van Yorkstraat af, so baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Verskriklik lekker ontspan. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Heerlik en ontspanne. Heerlik en rustig, gasvrou baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Mis al klaar ons kuier. Gaan vir seker weer. Heerlik, netjies, skoon, baie goed toegerus, met ekstra aktiwiteite vir die hele gesin. Wonderlike gasvrou en gashere. Hulpvaardig, vriendelik en lekker vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles was absoluut perfek. Alles was absoluut perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myron P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal aanbeveel, baie nice plek. Baie gebly, sal definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang en ons hondjies kon ook lekker daar bly. Sal beslis weer daar aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Jan 2025

Rerig my huis weg van my huis af. Baie lekker, rolstoeltoegang is 'n groot probleem oor die algemeen by al die plekke waar ek gebly het. Dit sal 'n nice wees as julle bietjie julle lede aanmoedig om aandag aan dit te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA342ed6349e3e79d03df320481a4e0cbab9ae1005c0680cd73803d67928654b6417c7089e101c2e2c04668d682bd13f7ac5a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 8 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952208954153 22.464363976057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang