@73 Boersma
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boersmastraat 73, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@73 Boersma is geleë in Universitas, 'n gegoede woonbuurt in Bloemfontein. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner wat sentraal geleë verblyf soek.
Die lugversorgde woonstel het 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die woonstel beskik ook oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stromingsdienste. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond en wasmasjien, tesame met koffie- en teemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Corne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Boersmastraat 73, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink @73 Boersma het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boersmastraat 73, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat