Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Ocean View

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 on Ocean View is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Jeffreysbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien dit 'n verre see-uitsig bied en naby die middedorp is.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV.

Boonop het hierdie woonstel 'n oulike balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai. Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks. Die ligging van hierdie kompleks is naby alle winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 on Ocean View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fe8f3ed0119c9eb8857f2d4ecda8bb1154baf4af75dfdcd36619a20528aafcca8cfa962b763ba07547c6160f2a09f09a75c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Corner of St Francis Street and De Reyger Street Ocean View 7 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049041484373 24.920366406441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang