Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf wat ideaal geleë is in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n oornagverblyf óf 'n naweekwegbreek saam met geliefdes.

Hierdie eiendom bied die opsie van óf 'n 3-slaap-eenheid, twee 2-slaap-eenhede, óf 'n gesinseenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Hierdie eenhede is ingerig met koningingrootte-beddens en driekwartbeddens in 2 van hulle. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Kamer 1 het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Kamers 2, 3 en 4 het elkeen 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie, terwyl Kamer 5 ook 'n kombuis het wat slegs toegerus is met 'n 1-plaat gasstoof. Vir vermaak is 'n TV met Netflix en gratis WiFi in alle eenhede beskikbaar.

Buite elke eenheid het gaste hul eie privaat braaigeriewe. Die eiendom het ook 'n ruim tuin waar gaste kan ontspan asook veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eiendom is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Juliet S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2025
Elize D
Saam met vriende
5.0
Aanbeveel vir almal. Ja, het alles netjies en rolstoelvriendelik. Sal weer daar bly.
Feb 2025
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Puik en vriendelike mense. Diens was puik. Dit is 'n puik oornag blyplek. Vriendelike mense maak jou somer met die instap of jy daar bly. Kan dit aanb...
Sien meer
Jan 2025
Trudi L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en waarde vir geld. My ouers het daar tuisgegaan. Hulle was baie, baie gelukkig. Hulle sal definitief weer daar gaan bly.
Jan 2025
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oorslaapplek. Die kamer het alles wat 'n mens nodig het vir een aand se oorslaap. Goeie kommunikasie deur die eienaar het dinge glad laat ver...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink 7 On Grey Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang