Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Annandale B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 On Annandale bied gehalteverblyf in Oos-Londen en is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Die B&B is net 12 kilometer vanaf die Oos-Londen Lughawe geleë.

Die kamers het 'n en suite-badkamer en is elegant gemeubileer en toegerus met koffie- en teemaakgeriewe. Ander kenmerke in die kamers sluit gratis WiFi en 'n TV met DStv in.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel vir hul voertuie, sodat hulle op hul gemak kan rus. Die B&B is sentraal geleë naby talle skole en minder as 5 kilometer van die bekende Nahoon-strand af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Madelein D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie lekker, aangename mense en baie vriendelik.
Feb 2025
Corne D
Besigheidsreis
5.0
Exceptional value for money - highly recommended. Friendly hosts make you feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Colleen M
5.0
Warm welcome, comfortable stay, delicious breakfast, exceptional hospitality. Our stay at 7 on Annandale was an absolute blessing! We r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Debbie G
Saam met vriende
5.0
Fabulous. Seamless arrival and departure, super friendly hosts, everything we needed!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christo E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese kamer en vriendlike ontvangs. Sien sterre.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 On Annandale B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMzg2YzdhLWEyOWEtNDdiNy04YjY4LTkyY2U5YmEyMTdkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 7 Annandale Road East London 5210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.98503 27.931923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang