Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Brainline

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 004 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 @ Brainline is op 'n kleinhoewe in die stil woonbuurt Montana geleë en bied gaste lieflike selfsorg-eenhede 15 km vanaf die middestad van Pretoria.

Gaste het 'n keuse van 8 selfsorg-eenhede wat tussen 2 tot 4 mense kan akkommodeer, en die eenhede is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-beddens en slaapbanke omskep kan word. Elkeen van die eenhede het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.

Al die eenhede is modern gemeubileer en het 'n privaat kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang en TV's met sekere DStv-kanale word ook in elke eenheid voorsien.

7 @ Brainline is 1 km vanaf die Montana Crossing-sentrum en 2 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum en verskeie winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janine M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place to stay. Loved the place! It was safe and spotless! The garden setting is lovely! Our 2nd visit and it was all we expecte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Pierre G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Veilig. Baie lekker gebly. Veilig. Vriendelik ontvang en alles was presies soos ons met hulle bespreek het.
Des 2024
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gunsteling plek in Pretoria. Gerieflike, ruim, skoon, veilige plek. Ons bly graag weer daar.
Des 2024
Nico D
Gesin met tieners
5.0
Sentraal. Plaas gevoel. Bly lekker. Tweede keer wat ons oornag by 7 @ Brainline. Weereens glad nie teleurgestel nie. Alles skoon en netjies. Het nog d...
Sien meer
Nov 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Was baie lekker, dankie. Hulle het ons vroeër ontvang aangesien ons op pad troue toe was. Die bed was bietjie hard, maar verder was alles...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 7 @ Brainline het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 004
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 004
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf146e09b70dba05d632cb44b3451c0a9171ab492169d9fe938b1e393a679fd57855e2976f1d5e93b8c8e160be4fbc7702512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 004 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang