68 @ Warren
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warren-weg 68, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
68 @ Warren is in Vryburg geleë en is 'n bekoorlike huis wat gehalteverblyf bied wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die eiendom beskik oor 2 pragtig ingerigte kamers, elk met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en en suite-badkamers. Bykomende geriewe sluit mikrogolwe, ketels, yskassies, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n TV met toegang tot gratis WiFi en DStv in.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Die huis is ook gerieflik geleë naby besienswaardighede, winkels en restaurante vir gaste om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Warren-weg 68, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink 68 @ Warren het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warren-weg 68, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang