Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsvalla-weg 679, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in 'n veilige gholflandgoed in Langebaan. Die gholflandgoed spog met 'n kenmerkende Gary Player-gholfbaan en is binne maklike bereik van die strand, strandmeer en Club Mykonos.

Hierdie volledig gemeubileerde huis kan 'n maksimum van 8 gaste (kinders ingesluit) in 4 slaapkamers akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n volledige en suite-badkamer en 'n instapkas. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte volledige badkamer wat tussen die oorblywende slaapkamers gedeel word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. Bykomende geriewe in die huis sluit 3 TV's, volledige DStv, toegang tot WiFi, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ingeboude braai-area in. 'n Dubbelmotorhuis bied oorgenoeg parkeerplek vir 2 voertuie terwyl 'n alarmstelsel ook beskikbaar is.

Die landgoed beskik oor 'n klubhuis waar besoekers 'n swembad, rolbal, putt-putt, tennisbane, 'n gimnasium, restaurant en 'n kroeg sal vind. Daar is ook draf- of bergfietsroetes, en 'n rybaan op die landgoed.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dewet S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing holiday. Stunning views of the golf course and wildlife from various places in the house. The house itself was well prepared a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Danzil S
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Had the best time here. Friends were truly impressed with the house as well as the security in the estate. Celeste was also ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Justin F
5.0
Baie lekker en goed vir die siel. Baie lekker huis met alle gereedskap. Het baie lekker gekuier en ons kom gou weer terug vir vakansie by u. Van uit I...
Sien meer
Sep 2024
Adrian S
Saam met vriende
5.0
10/10 will definitely be back. 679 Morsvalla exceeded our expectations! Instructions for check-in were very clear and we experienced no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Elise B
Gesin met klein kinders
5.0
It was great. Would definitely book it again. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alvon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Morsvalla-weg 679, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsvalla-weg 679, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cT4DoDKiysvtkMrfqrCMPwrryz7kSruaUJ0jnVhLAq9OK26Bn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 679 Morsvalla Road Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.077525574486 18.054767264634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang