Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Pebble Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pebble-laan 6, Cintsabaai Vakansie-oord, Cintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

6 Pebble Lane is in die Chintsa (Cintsa)baai Vakansie-oord geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n veilige kompleks. Die kompleks is net 150 m van die see af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik ook oor 'n kombuis, leefarea, kroegarea en 'n buitestoep met ingeboude braaigeriewe met 'n uitsig oor die pragtige, gevestigde tuin. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n klein winkel met die basiese benodighede sowel as 'n restaurant en kroeg by die ingang van die kompleks. Die pragtige getypoel is net 150 m se stap ver en 'n paar meter verder is die swemstrand. Die omgewing bied van die heel beste visvanggeleenthede.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pebble-laan 6, Cintsabaai Vakansie-oord, Cintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 Pebble Lane het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pebble-laan 6, Cintsabaai Vakansie-oord, Cintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78bd0697b86dbaa127e51713c31227cd81cc3cd638eb093d6d318778e71a228f1e2c02e19c9f17395e390cd4248dae3c65a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 6 Pebble Lane Cintsa Bay Holiday Resort 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.846559144093 28.117333152568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang