Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Capella Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg, geleë en bied gaste uitsigte oor die middestad en Sandton City.

Gaste het 'n keuse van 3 kamers; twee Koninginkamers en die Koninginkamer. Die Koninginkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die Koningkamer 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Al die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea, 'n koffiehoekie en ontbyt is ingesluit. Gaste kan op die patio ontspan terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet terwyl hulle oor die stad uitkyk, of in die swembad afkoel. Parkeerplek is beskikbaar.

6 On Capella Guesthouse is net 12 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe, en bied maklike toegang tot die N3, die N13, asook die R24.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink 6 On Capella Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATuDL0Ntbq1WL9N1FfcHV8nybkidC98sHJX1IzWb1pMolbKwuRr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Capella Road Solheim 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171899077352 28.168128746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang