57 on Vermont
Beskrywing
Chalet 3 het 'n slaapkamer en 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die chalet het toegang tot 'n romantiese buitestort. Die chalet het 'n leefarea en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie. Die voordeur is 'n glasskuifdeur wat na die gemeenskaplike swembad met 'n berguitsig lei. Die chalet het gratis onbeperkte WiFi. Hierdie chalet het nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie insluit.
Huisreëls
Daar is 'n sprankelende swembad met berguitsigte en 'n pragtige braai-/vuurplek. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n gemeenskaplike buite-opwasarea met 'n dubbelwasbak en 'n 2-plaat gasstoof om te kook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet is die grootste van die 3 chalets op die perseel. Dit is ruim en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die chalet het 'n leefarea en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie. Die voordeur is 'n glasskuifdeur wat na die gemeenskaplike swembad met 'n berguitsig lei. Die chalet het gratis onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie insluit.
Huisreëls
Daar is 'n sprankelende swembad met berguitsigte en 'n pragtige braai-/vuurplek. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n gemeenskaplike buite-opwasarea met 'n dubbelwasbak en 'n 2-plaat gasstoof om te kook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 2 is die tweede grootste chalet op die perseel. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die chalet het 'n kombuisie, sitarea en 'n eetarea. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie. Die voordeur is 'n glasskuifdeur wat na die gemeenskaplike swembad met 'n berguitsig lei. Die chalet het gratis onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie insluit.
Huisreëls
Daar is 'n sprankelende swembad met berguitsigte en 'n pragtige braai-/vuurplek. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n gemeenskaplike buite-opwasarea met 'n dubbelwasbak en 'n 2-plaat gasstoof om te kook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermontlaan 57, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang