Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 D'Urban Ridge

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

54 D'Urban Ridge is 'n bekoorlike woonstel in Kenrdige, Durbanville, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai oopmaak.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 54 D'Urban Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe339349fe459c76d1008e34557bc8f363e817a94b55cae7cc09d024e95b8e88a974d11a84d8ee519eb5db58f5e4375ff09c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2 Alf Street Kenrdige 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.871324802441 18.638343657672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang