49 David Place
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 David Place, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R9 400 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
49 David Place is 'n bekoorlike selfsorghuis wat oor 3 vlakke versprei is, geleë in die hartjie van Ballito. Dit is 'n ideale opsie vir gesinne of groepe wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle die lewendige plaaslike besienswaardighede, restaurante en ongerepte kuslyn verken.
Dié eiendom het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, terwyl die kothuis 2 slaapkamers en 1 badkamer het. Die eerste en tweede slaapkamers in die hoofhuis is elk ingerig met koninggrootte-beddens en beskik oor en suite-badkamers, een met 'n stort en die ander met beide 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer in die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofhuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die kothuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien, ketel, broodrooster en 'n yskassie. Die hoofhuis het 'n knus sitkamer en eetarea waar gaste kan eet en ontspan. Vir vermaak het beide die hoofhuis en kothuis slim-TV's, en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis spog met verskeie vermaakareas, patio's met asemrowende see-uitsigte, 'n swembad, 'n knus boma, en ruim buite-sitareas wat die perfekte omgewing skep vir onvergeetlike byeenkomste. Gaste kry parkeerplek vir 5 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 49 David Place, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 David Place, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang