48 @ Bains
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, R64 na Boshoff, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
48 @ Bains is 'n bachelor-eenheid op die tweede verdieping geleë in Bloemfontein, die hoofstad en grootste stad van die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n sentraal geleë oornag-opsie soek.
Die lugversorgde eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die eenheid beskik oor 'n slim-TV en 'n ontbyttoonbank, en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en mikrogolf. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 52
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Old Kimberley-weg 31, R64 na Boshoff, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 48 @ Bains het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, R64 na Boshoff, Bloemfontein, 9301, Vrystaat