47onWaterkant
Beskrywing
Hierdie eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer. Dit het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed met perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n eetkamertoonbank met 2 stoele en 'n sitarea. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en mini-oond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die ateljee maak oop na 'n privaat buitebraai-area met sitplek en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat Eenheid B trappe het en is daarom dalk nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste. Daar is 'n boonste mezzanine-slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en mini-oond, 'n wasmasjien, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die eenheid maak oop na 'n privaat buitebraai-area, met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid trappe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat Eenheid B trappe het en is daarom dalk nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang