Airville Luxe Guest House
Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Third Street, Albertskroon, Johannesburg, 2195, Gauteng
-
Vanaf
R2 095R1 781 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Airville Luxe Guest House is 'n lieflike, baie ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Albertskroon, Johannesburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groot groep vriende.
Hierdie eiendom bied gemaklike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag wat beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers het 'n bad, terwyl die derde badkamer 'n stort het.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea met lugversorging het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Netflix-rekening. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n ruim tuin met sitplek en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Lanseria Lughawe, 10 km vanaf Rosebank en 16 km vanaf Sandton.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 47 Third Street, Albertskroon, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Third Street, Albertskroon, Johannesburg, 2195, Gauteng