Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47 on Manson

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R565 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

47 on Manson bied stylvolle oornagverblyf in 'n veilige dorpskompleks in Boksburg.

Die verblyf wat aangebied word, is óf 'n eenslaapkamer-eenheid óf 'n ateljee-eenheid. Albei eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid onder skadunette op die perseel en 1 parkeerplek buite.

Linne en handdoeke word voorsien asook komplimentêre beskuit. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Openview-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die ligging van hierdie verblyf het maklike toegang tot die N17-snelweg en is naby plaaslike winkelsentrums asook net 17 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink 47 on Manson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 565
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 565
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302ee34c149a9769b46c182c54189bdb5019bbbdcb4a36c7b8a3f008b68d6ff3ebaf6e2fe84e5f11959abb38b637a07ac7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R565 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 47 Manson Street Parkrand 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.244404659906 28.261184976929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang