413 Lavish Zimbali Suite
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 575 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
413 Lavish Zimbali Suite is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Zimbali Coastal Resort. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.
Dié moderne woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, rusbanke vir ontspanning en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon via 'n skuifdeur wat ook voorsiening maak vir maksimum lig om die sitkamer binne te gaan. Die balkon het stoepmeubels vir buitesitplek en uitsigte oor die landgoed.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos Valley of the pools, Bosbokklub, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, 'n koffiewinkel, kinderaktiwiteite en trou- en konferensielokale om te huur. Boonop is die oord 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Edith Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Cockwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zimbali Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang