403 The Carrington
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 112, Kaapstad sakekern, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
403 The Carrington is 'n knus en stylvolle ateljeewoonstel wat in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern geleë is. Dit is die ideaal vir 'n sakereis of 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken.
Hierdie oopplan-eenheid bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Ggratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n lieflike gemeenskaplike dak wat 'n joga-ateljee en 'n 360 grade-uitsig oor die omliggende stad bied. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf baie gewilde besienswaardighede, soos die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Loopstraat 112, Kaapstad sakekern, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 112, Kaapstad sakekern, 8000, Wes-Kaap