Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on Ilkey B&B

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkeyweg 40, Lynnwood Glen Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B-onderneming, geleë in die veilige, stil, lowerryke woonbuurt Lynnwood Glen, 'n kort entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Jou gashere, Johan en Danél Muller, sal jou die hartlikste Suid-Afrikaanse verwelkoming bied.

Verblyf beskik oor 10 goed ingerigte slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Warm houtvloere en dekor in skakerings van heuning word voltooi deur gemaklike beddens met kraakvars perkallinne. Elke kamer is volledig gediens en toegerus met tee, koffie en beskuitjies. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-internettoegang in.

Heerlike ontbyt word in die oopplan-eetkamer en -sitkamer bedien. Die winterkoue word deur 'n brullende kaggelvuur weggehou en gedurende die somer kan 'n mens die geurige roostuin geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.

Omgekeerd neem 'n vyf minute se stap mens na die Strubendam, geleë op die kronkelende Waterkloofspruit. Hierdie voëlskuiling van 11 hektaar is ideaal vir voëlkyk en visvang, aangesien die dam vol baars, karp en babers is. Johan en Danél gee graag raad oor vervoer en kulturele toere deur Pretoria en omliggende gebiede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Ilkeyweg 40, Lynnwood Glen Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 40 on Ilkey B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkeyweg 40, Lynnwood Glen Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABYKBfnnNcwjNLuTxNRvswgsg0RUTBVxpAtCObOZDW8DTg2FR77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 40 Ilkey Road Lynnwood Glen Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.779044404415 28.275675773621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang