Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Summer Place

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan 78, Summer Place, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 Summer Place is in Shelly Beach geleë, het direkte toegang tot die strand en het 'n absolute rustigheid daaroor aangesien jy die branders vanuit die slaapkamer kan hoor klap.

Die eenheid is gemaak om jou ontspanne en huislik te laat voel met 'n bietjie luuksheid. Daar is baie aandag aan detail aangesien meeste van die meubels op maat gemaak is en elke versiering met nadenke gekies word. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met stort, wat deur skuifdeure na die patio lei, jy kan wakker word met die geluid van golwe wat klap. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en is smaakvol versier met 'n seevaart-tema. Die vlekkelose tweede badkamer het 'n bad en toilet. Daar is 'n slaapbank in die eenheid om 2 kinders gemaklik te laat slaap. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met al die geriewe wat jy nodig het vir selfsorg en het 'n gemaklike ontbythoekie. Die eenheid het 'n platskerm-TV, DVD-speler en DStv Full Bouquet.

Hierdie eenheid het 'n groot patio met 'n pragtige witgeverfde etenstafel wat ideaal is vir onthaal. Dit is 'n grondvloer-eenheid wat oopmaak na golwende groen grasperke wat veilig is vir kinders om op te speel.

4 Summer Place is in 'n ontspanne en veilige woonbuurt, maar is ook 'n klipgooi weg van die gewoel wat die Hibiskuskus bied. Die eenheid is perfek vir gesinne met kinders en gaste wat lief is vir visvang. Die Shelly Beach-skibootklub is reg langs die eenheid geleë wat die beste van boottoere en diepsee-hengeltoere bied.

Dit is die perfekte eenheid vir 'n ontspanne vakansie aan die Suidkus.

Neem asseblief kennis dat dit 'n 2 slaapkamer eenheid is met slaapplek vir 6 mense, maar 'n maksimum van 4 volwassenes. Daar is 'n ekstra slaapbank wat 2 kinders kan akkommodeer.

Ons akkommodeer ongelukkig nie gaste op hul matriekvakansie of iemand onder die ouderdom van 21 jaar wat nie deur 'n volwassene ouer as 21 vergesel word nie.

Bring asseblief jou eie strand- en badhanddoeke saam.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan 78, Summer Place, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 4 Summer Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan 78, Summer Place, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MjUzOTc1LTNhMmEtNDZiNi05MWJhLWZiMDFhM2ZiMGI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 1128 Albert Meyer Drive Summer Place 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.807321132489 30.411798420832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang